Lees ook: Twee vissermanne in Gordonsbaai vermis
Lewensredders het Dinsdag ’n liggaam ontdek wat hulle glo die liggaam is van een van die vissermanne wat vroeër die week vermis geraak het.
Die liggaam is by Kogelbaai gevind. Dit word geglo dat dit die liggaam van die 54-jarige man is wat as vermis aangemeld is.
Die soektog vir die ander vermiste visserman duur voort.
Bronne: IOL, EWN, Netwerk24
Lees ook: Twee vissermanne in Gordonsbaai vermis



