Lees ook: Australiese polisie begin ondersoek na SA-paar se dood in Perth
Die polisie en die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) is op soek na twee vermiste vissermanne nadat hulle stukkende boot tussen Gordonsbaai en die Steenbras-riviermond uitgespoel gevind is.
Die twee mans het Maandag by Die Poort, Strand, visgevang toe hulle as vermis by die NSRI aangemeld is.
Daar was sover nog geen teken van die twee vermiste mans nie en die soektog na hulle duur voort.
Bronne: IOL, News24
Lees ook: Voormalige ANC-wyksraadslid twee lewenslange tronkstrafvonnisse opgelê vir moorde



