Kevin soek na sy hond Mielie

Deel hierdie storie / Share this story

https://www.backabuddy.co.za/marthina-jansen-van-rensburg?fbclid=IwAR2r4V8NALcvga_Ijk3PeN8feYv4rr8M4VYphuJJKteDGNQiUpcSDnK6UVA

Besonderhede van Kevin en sy twee honde Mielie en Brood is deur die sangeres Nádine gedeel om hulp te kry om Mielie, wat weg is, op te spoor..

Kevin (eienaar) en Brood (hondevriend) is al ongeveer die afgelope twee weke op soek na Mielie wat op 6 Februarie 2023 langs die Olifantsrivier in Middelburg, Mpumalanga, vermis geraak het.

Volgens ‘n BackaBuddy-blad wat oopgemaak is ter ondersteuning om Mielie op te spoor, word daar gesê Kevin was besig om hulle oornagplek reg te maak terwyl Mielie die omgewing verken het.

Mielie het nie weer teruggekom nie.

Indien jy ‘n donasie kan maak om Mielie te help opspoor, volg asseblief die skakel na die BackaBuddy-blad.

Lees meer hier:

Just a man and his dog.. #bringmieliehome

Mielie went missing on 6 February 2023 while hiking with his owner Kevin and his dog friend Brood, in Middelburg next to the Olifants River.

While Kevin was busy preparing the overnight sleeping spot, Mielie went, like many times before, exploring the surroundings.  Within minutes Mielie went missing.  No sound.  No bark.  No moan.  Just missing!!  Brood and Kevin did everything to find him that day.  No sleep.  Just search and call and scream and cry.  Nothing.

For the past 10 days Kevin exhausted all in search of Mielie.  K9 Rescue dogs, Search teams, Drones, and even a helicopter.  The K9 Rescue dogs did find a trail.  Even evidence that a dog was walking next to the river.  There are NO other dogs there!  It has to be Mielie.

Every search and rescue attempt slowly drain Kevin’s recourses, and he cannot do this on his own.  There are 15000 hectares to search!  Kevin’s success to find Mielie is measured by how long his bank account can keep up.  This is why we need your help! Please help Kevin not to ever give up!  Brood needs him.  Kevin needs him.  Mielie needs them, and they need us!

Please help Kevin with a small donation for him to continue in the search for Mielie.

With Kevin’s love for his friend, his passion, faith and dedication, we believe he will find his boy!

Kevin’s message to Mielie 20 February 2022 (14 Days Missing)

#mielie dit voel…voel of selfs die son traag is om kop uit te steek… die wind slaap nog, selfs die apies is nog skugter… hulle raak lekker windgat nou dat jy nie hier is nie… die bobbejane is onrustig… sit buite… kry koud net die beker koffie brand my hande…jy hardloop iewers rond met my smile mielie… my binne smile… die buite een kom nie by my oë uit nie… 14 dae terug… was als mooi, nou sukkel ek om dit raak te sien… jy is nie meer in die kiekies nie… dit is beast week mielman en jy weet wat alles gedoen moet word, maar ek sal jou kom soek my brak… altyd.. dit is wat pack doen… pack gee nie op op mekaar nie…

#bergloper U wil Here nie myne nie.. U tyd nie myne nie…

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel