Lees ook: Ouers word aangeraai om kinders teen masels in te ent
’n Waarskuwing teen ‘n masels-uitbraak is in Kaapstad uitgereik na ’n styging in laboratorium-bevestigde gevalle.
Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) het gesê dit het die nasionale departement van gesondheid en Wes-Kaapse regering Dinsdag gewaarsku oor die styging in maselsgevalle.
Dit volg na vier laboratorium-bevestigde gevalle van masels in Kaapstad vanaf 24 Januarie tot 17 Februarie voorgekom het.
Mense word aangemoedig om hulle teen masels te laat inent.
Bronne: IOL, SA People, News24
Lees ook: Ouers word aangeraai om kinders teen masels in te ent



