KYK: Orania – minder afhanklik van Eskom

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: FOTO’S | Woede nadat munisipale werkers op grafte slaap

Orania Dorpsraad sit nie stil nie. Dié dorp het ‘n kragopwekker aangeskaf om aan boere besproeiingswater te verskaf.

Luidens ‘n verklaring op die Orania Dorpsraad se Facebookblad, is besproeiingsboere regoor die land in groot moeilikheid as gevolg van Eskom se beurtkrag.

“Orania boere het vandag ‘n groot stap geneem om minder afhanklik van Eskom te wees.

‘n 650 KVA Kragopwekker is aangekoop as ‘n gesamentlike poging tussen die Wilco Groep , die 272-eienaarsvereniging (landbou) en die Orania Dorpsraad.

Orania brei ook sy eie sonplaas, ORASOL, se kapasiteit uit.

Kyk die video hier:

LEES OOK: FOTO’S | Woede nadat munisipale werkers op grafte slaap