Vrystaatse premier bedank

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Soektog na drenkeling se liggaam duur voort

Sisi Ntombela, premier van die Vrystaat, het Dinsdag haar bedanking ingedien.

Haar bedanking volg nadat sy haar ANC-voorsitterposisie verloor het.

Ntombela sal die media om 14:00 toespreek.

Hou FiND iT dop vir meer hieroor.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel