LEES OOK: Man verdrink by Umhlanga
Daar word steeds gesoek na die liggaam van ‘n man wat Maandagaand in Umhlanga verdrink het.
FiND iT het voorheen berig Shaum Ramsunder (29) het Maandag by die strand in Umhlanga verdrink. Hy het glo saam met vriende geswem toe hy skielik onder die water verdwyn het.
Reaction Unit South Africa (Rusa) se helikopter is tans in die lug op soek na Ramsunder se liggaam.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



