Een van die aanklagte teen Alec Baldwin laat vaar

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Halyna Hutchins se familie dagvaar Alec Baldwin

Aanklaers van Sante Fe het die “gun enhancement” aanklagte teen Alec Baldwin laat vaar. Dit beteken dat hy nie meer beskuldig sal word daarvan dat hy nie verpligte wapenopleiding ontvang het nie of dat hy ‘n roekelose klimaat rondom die hantering van vuurwapens op die stel geskep het.

Alec Baldwin is van onwillekeurige manslag na die dood van kinematograaf Halyna Hutchins aangekla.

Met die “gun enhancement” aanklagte wat laat vaar is, is dit moontlik dat Baldwin glad nie tronkstraf sal hoef uit te dien nie, al word hy skuldig bevind.

Die “gun enhancement” aanklagte teen Baldwin is Vrydag laat vaar.

Bronne: BANG Showbiz, Daily Mail, The Guardian

Lees ook: Halyna Hutchins se familie dagvaar Alec Baldwin