LEES OOK: Man dood toe voertuig in brug vasry
‘n 10-jarige seun is veilig gevind nadat hy op 18 Februarie vermis geraak het.
Volgens Missing Children South Africa het die seun in Ocean View in die Wes-Kaap vermis geraak.
Hy is Maandag veilig gevind. Meer inligting is nog nie bekend nie.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



