Bestel jou vleis by iBeef

Deel hierdie storie / Share this story

iBeef is die aanlyn winkel van die Beefmaster Groep en hier kan jy al hulle gunsteling-vleisprodukte en meer met ‘n geruste hart bestel.

Elke bestelling word met die hand uitgesoek en verpak by hul fakbriek in Kimberley.

Gaan kyk gerus op www.ibeef.co.za en plaas jou bestelling vandag nog. #ibeef #bestbeef #beefmastersa

*ADVERTENSIE

Lees ook: Het jy geweet Beefmaster lewer kwaliteit-gewaarborgde vleis en meer by jou voordeur af?