Direkteur van Medi Response KZN oorlede

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Voetganger in Ottawa doodgery

Paul Herbst, direkteur van Medi Response in KwaZulu-Natal, is oorlede.

Medi Response het die hartseer nuus bekendgemaak en namens die hele span by die maatskappy sy medelye uitgespreek met Herbst se vriende en familie.

“Paul was ‘n gerespekteerde en toegewye leier in die nooddienste-veld. Sy passie om ander te help, was duidelik in die werk wat hy elke dag gedoen het.”

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel