LEES OOK: Voetganger in Ottawa doodgery
Die Backstreet Boys het Maandag op sosiale media aangekondig dat hulle as deel van sy DNA World Tour vanjaar in Suid-Afrika sal kom optree.
Kaartjieverkope sal reeds op 22 Februarie open.
Die popgroep sal op 16 Mei by die Grand Arena, GrandWest, in Kaapstad optree en dan ook op 19 Mei by SunBet Arena in Pretoria.
Kevin Richardson, Brian Littrell, Howie Dorough, AJ McLean, Nick Carter het die groep in 1993 in Orlando, Florida begin.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



