Lees ook: Fase 6-beurtkrag ingestel tot verdere kennisgewing
’n Man (62) van Malmesbury sal na verwagting in ’n Wes-Kaapse hof verskyn nadat meer as 40 vuurwapens en voertuie met ammunisie by hom gevind is.
Die polisie het gesê hulle sal nog eiendomme in die Malmesbury-gebied deursoek en dat moontlik nog arrestasies sal volg.
Bronne: eNCA, Daily Voice, IOL



