Seun (7) sterf na hy raakgery word

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook:Fase 6-beurtkrag ingestel tot verdere kennisgewing

‘n Sewejarige seun is Sondag in Plymstock, Devon, Engeland, dood nadat hy raakgery is.

Die seun is 11:10 Sondagoggend naby ‘n rugbyklub raakgery en het later in die hospitaal aan sy beserings beswyk.

Die bestuurder (55) van die voertuig is in hegtenis geneem vir roekelose bestuur. Hy bly in aanhouding.

Bronne: Sky News, 15 Minute News, The Sun

Lees ook: Anele Tembe se familie neem glo NVG hof toe