Man beland onder trekker na herstel – toetsbestuur

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Man van Springs aan die Oos-Rand het Woensdag 15 Februarie 2023 om ongeveer 14:30 onder ‘n trekker beland.

Die trekker moes volgens intligting herstel word en was in die toetsstadium toe die voorval plaasgeind het. Die man het die trekker toetsbestuur en daaronder beland.

Blue Hawk Tactical sê verskeie mediese nooddienste en ander owerhede is na die toneel.

Die man kon suksesvol onder die trekker uitgehaal word, waarna hy per helikopter na ‘n hospitaal vervoer is.

Eenhede betrokke:

Blue Hawk Tactical Defensive Strategies Unit
Netcare 911
Jodamed
CMS Medical Response
OosRand 911 Zello
Edelweiss Bearded Dragons
Securetech
Geduld GPF
Afriforum Springs
Springs SAPD
SAPPS Security

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel