Motorfietsryer sterf op die N1 in Centurion ná gru-ongeluk

Deel hierdie storie / Share this story

Saterdagaand om 23:40 het Emer-G-Med-paramedici gereageer op die toneel van ’n botsing waarby ’n motorfiets en ’n vragmotor betrokke was op die N1 noord naby John Vorster.

Klik hier om meer te lees.