Twee middeljarige mans dood nadat ‘n voertuig in hul vasry

Deel hierdie storie / Share this story

Saterdagaand net voor 22:00 het Emer-G-Med-paramedici op die N1 suid van die Stormvoël-tolplaza gereageer na berigte van ‘n ernstige botsing.

Met hul aankoms is verskeie beseerdes op die toneel gevind.

Klik hier om meer te lees.