Tienerselfdood-voorkomingsweek: Wenke om jouself aanlyn te beskerm

Deel hierdie storie / Share this story

Hierdie week (12-19 Februarie) is dit tienerselfdood-voorkomingsweek en word daar gefokus op bewusmaking en voorkoming van veral tienerselfdood.

Dis belangrik om met jou kinders te praat oor sake soos kuberboelies.

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens deel ‘n paar wenke om jouself aanlyn teen kuberboelies te beskerm.

Klik hier vir die wenke.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel