Raquel Welch (82) oorlede

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Twee week oue baba by kliniek in Pretoria gelos

Die Amerikaanse aktrise Raquel Welch is op die ouderdom van 82 oorlede.

Die presiese oorsaak van haar dood is nog nie bekend nie, maar dis wel beked dat sy ‘n kort siekbed gehad het voor haar dood.

Welch is ‘n Golden Globe-wenner wat in meer as 30 films verskyn het, en ook in meer as 50 televisiereekse.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel