Oranje vlak 5-weerwaarskuwing vir Gauteng en Oos-Kaap

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Vier dood, 23 beseer toe trok beheer verloor by Maseru-grens

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het Woensdag ’n oranje vlak 5-weerwaarskuwing vir Gauteng en die Oos-Kaap uitgereik.

Intense reënval tussen 50 mm en 80 mm word verwag, veral oor die suidelike streek van Gauteng. Reën en donderstorms word vir die res van die week oor die meeste van die land voorspel.

KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga het vroeër die ’n oranje vlak 9-impakwaarskuwing uitgereik.

Bronne: EWN, Valley FM, 15 Minute News

Lees ook: Vrou glo gewurg, verdrink op Valentynsdag