LEES OOK: Twee week oue baba by kliniek in Pretoria gelos
‘n Man (50) van Missouri in die VSA is Dinsdag vrygelaat nadat hy 28 jaar agter tralies deurgebring het vir ‘n misdaad wat hy nie gepleeg het nie.
Lamar Johnson is lewenslange tronkstraf opgelê vir die moord op sy 25-jarige vriend, Marcus Boyd.
Daily Mail berig die regter David Mason sê daar was “bewyse so betroubaar” oor Johnson se onskuld dat dit meer is as duidelik en oortuigend was.
Johnson is Dinsdag 14 Februarie afgeneem toe hy by die hof uitgestap het ná die hof se beslissing. Klik hier vir meer.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



