Die gewilde Suid-Afrikaanse sanger Steve Hofmeyr het op Valentynsdag ‘n spesiale foto van sy vrou, Janine Hofmeyr wat vleis braai, op sosiale media gedeel…
“Op jou sexyste,” skryf hy. “Ek sal heeldag staan en kyk hoe doen jy dit. Dankie vir ‘n lekker Valentynsdaggie.”
Wat het jy vir Valentynsdag gedoen?
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



