Eben deel wittebroodfoto

Deel hierdie storie / Share this story

Eben Etzebeth het ‘n wittebroodfoto van hom en Anlia op Instagram gedeel.

Die twee is op pad na Clubmed Kani Resort in die Maldives.

Volgens Eben kan hulle nie wag om daar te kom nie.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel