Lees ook: Drakenstein-tronkbewaarders vermoor glo gevange wat bewaarders steek
Daar is Dinsdag met vier persone na die hospitaal gejaag nadat hulle deur ’n kwaai swerm bye aangeval is in Grosvenor in Durban.
Die byenes is glo deur ’n tuindiens ontwrig toe hulle die erf skoongemaak het. Die persone is deur paramedici stabiliseer en na ‘n hospitaal geneem.
Bronne: IOL, The Pink Brain
Lees ook: NPA verduidelik waarom niemand aangekla is vir Anele Tembe se dood



