Petrolpryse gaan waarskynlik in Maart styg

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Drakenstein-tronkbewaarders vermoor glo gevange wat bewaarders steek

Die nuutste data van die Sentrale Energiefonds dui daarop dat petrolpryse en dieselpryse in Maart gaan styg.

Die nuutste data wys dat die petrolprys teen die einde van die maand met R1.28 per liter vir 95 loodvrye petrol kan styg en R1.24 vir 93 loodvrye petrol, maar dit kan steeds verander.

Diesel kan met 36 sent per liter styg terwyl paraffien met 42 sent per liter kan styg.

Bronne: IOL, BusinessTech, SA People

Lees ook: Drakenstein-tronkbewaarders vermoor glo gevange wat bewaarders steek