Vrou in hegtenis geneem vir die beweerde huurmoord op haar man se broer, wat ook ’n polisiebeampte is

Deel hierdie storie / Share this story

Die Valke se nasionale prioriteitsgeweldsmisdaadondersoekspan (NPVC) het ’n verdagte in verband met die moord op sers. Sithembiso Mnatwana in hegtenis geneem. Die polisiebeampte wat aan die Kaapstad-Sentraal-polisiestasie verbonde was, is op 8 September 2022 voor sy woning by Samora Machell doodgeskiet.

Lees die volledige berig hier.