KYK | Tesla wys sy elektriese bakkie se krag

Deel hierdie storie / Share this story

Tesla se eerste elektriese “pickup truck” kan nou reeds op Tesla se webtuiste bestel word.

Tesla se Cybertruck sal na verwagting sowat $50 000 (R895 316) kos wanneer dit in 2023 beskikbaar gestel word.

Lees die volledige berig hier.