‘Die staatskas sal nie tydens die nasionale ramptoestand geplunder word nie’ – Ramaphosa se woordvoerder

Deel hierdie storie / Share this story

Woordvoerder van president Cyril Ramaphosa, Vincent Magwenya, het vandag ’n beroep op alle belanghebbendes gedoen om met die regering saam te werk om die energietekort wat Suid-Afrika ervaar op te los.

Klik hier om die volledige berig te lees.