Verdagtes in moordsaak van bekende kletsrymer en sy lyfwag steeds op vrye voet

Deel hierdie storie / Share this story

DIE BERIG BEVAT BEELDMATERIAAL WAT SOMMIGE LESERS KAN ONTSTEL.

Die polisie in KwaZulu-Natal ondersoek twee aanklagte van moord ná die moord op twee mans wat onderskeidelik 34 en 35 jaar oud is. AfriNUUS het gisteraand berig dat die een slagoffer die bekende kletsrymer Kiernan Forbes (35), beter bekend as AKA, is.

Klik hier om meer te lees.