AfriForum Jeug eis antwoorde van die bestuur van die Noordwes-Universiteit in Potchefstroom oor die uitsluiting van dorpskoshuise by die jaarlikse kampus-verwelkomingsfunksie wat daartoe gelei het dat studente in opstand gekom het oor rasse-uitsluiting.



