AfriForum maan Saru oor politieke inmenging wat lei tot uitsluiting van rugbyklub

Deel hierdie storie / Share this story

AfriForum het die besluit van die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) om in te stem tot die uitsluiting van ’n span van die Israeliese rugbyklub, Tel Aviv Heat, by die Mzansi Challenge – ’n plaaslike toernooi, veroordeel. Die burgerregteorganisasie meen Saru het geen weerstand gebied  teen die politieke druk om die uitnodiging aan die Israeliese rugbyklub terug te trek nie.

Klik hier om meer te lees.