KYK VIDEO | Passasiers wat op ’n KLM-vlug na Suid-Afrika onderweg was, was histeries ná ’n brand in die kombuis ontstaan het

Deel hierdie storie / Share this story

Passasiers aan boord van ’n vlug van Amsterdam na Johannesburg was histeries en het ‘gesnik’ en ‘gebewe’ nadat ’n brand in ’n kombuisoond ‘giftige dampe’ in die kajuit veroorsaak het, volgens getuies wat aan boord van die vliegtuig was.

Klik hier om meer te lees.