Gerda Senekal, VF Plus-raadslid in die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit, het sakekamers in Vanderbijlpark genader om te help om ʼn geblokte rioolpyp wat langs die Hoërskool Vanderbijlpark verbyloop, oop te blaas nadat leerders gister gedreig het om die skool te verlaat.



