Hoërskool Brits in Noordwes het aan AfriNUUS bevestig dat ’n vuisgeveg, wat op video vasgevang is, tussen twee skoolleerders op die skoolterrein ondersoek word.