Groot brand by Bitouville

Deel hierdie storie / Share this story

KYK: Beeldmateriaal wys grubotsing waarin twee sterf

‘n Reuse veldbrand wat vroeër in Bitouville, Hessequa, uitgebreek het, was teen Donderdagoggend nog nie onder beheer nie.

Die Tuinroete-distriksmunisipaliteit het Donderdagoggend in ‘n verklaring gesê spanne was Woensdagaand steeds besig om alle strukture weer in plek te sit.

‘n Leser het aan FiND iT foto’s gestuur.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel