Woordvoerder van die departement, Geoffrey van der Merwe, het gesê 5 015 tienerswangerskappe is van April 2020 tot Junie 2021 onder leerders van tien tot 19 jaar aangeteken.