LEES OOK: KYK | Vrou wat ’n jaar gelede deur drie pitbull-honde aangeval is, gesels met die media
’n Man wat ’n 25-jarige ma doodgeslaan het met ’n knophamer en haar tweejarige dogtertjie seksueel misbruik en verwurg het voordat hy hul liggame onder sy kombuisvloer begrawe het, is vandag skuldig bevind aan moord.
Andrew Innes (52) is skuldig bevind aan die moord op Bennylyn Burke (25) en Jellica Burke (2) ná ’n vyf dae lange verhoor in die hooggeregshof in Edinburgh.
LEES OOK: Mamelodi-skool word ondersoek vir beleid wat swanger leerders verbied



