KYK | Vrou wat ’n jaar gelede deur drie pitbull-honde aangeval is, gesels met die media

Deel hierdie storie / Share this story

’n 48-jarige vrou van Bloemhof, in Noordwes, is erg getraumatiseer nadat sy ’n jaar gelede deur haar werkgewer se drie pitbulls aangeval is.

Kyk die video hier.