VIDEO: Vragmotorbestuurder se selfbevrediging lei tot ongeluk

Deel hierdie storie / Share this story

WAARSKUWING: DIE INHOUD VAN DIE VIDEO BEVAT SENSITIEWE INHOUD.

Om die lang pad alleen aan te durf, kan soms vir vragmotorbestuurders ‘n bietjie te veel raak.

In ‘n video wat deur SA Truckers op Twitter gedeel is, kan gesien word hoe ‘n vragmotorbestuurder homself in die ry bevredig, oomblikke voor die vragmotor dan in ‘n ongeluk betrokke is.

Die video is glo op 29 Januarie vanjaar deur die vragmotor se paneelbord-kamera opgeneem. – SA Truckers

WAARSKUWING: DIE INHOUD VAN DIE VIDEO BEVAT SENSITIEWE INHOUD.

Videobron: SA Trucker, Twitter

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel