Die Polisie in Levubu het ’n soektog na die verdagte verantwoordelik vir die moord op ’n 77-jarige vrou en ’n poging tot moord op haar dogter van 32 verskerp, in ’n beweerde gesinsgeweldvoorval wat op 21 Januarie 2023 om 01:00 plaasgevind het.