Bekende Kimberliet sterf

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Geliefde en bekende Kimberliet, Benna Koortzen, is oorlede.

Koortzen sou op 23 Februarie sy 70ste verjaardag vier. Hy was ‘n voormalige adjunk-hoof by Laerskool Staats in die stad.

Die skool het die hartseer nuus oor sy dood op Facebook bekendgemaak.

“Baie sterkte aan die Koortzen-familie in hierdie moeilike tyd.

Laerskool Staats staan agter julle met GROOT trots oor mnr. Benna Koortzen se bydrae en nalatenskap!