ER24 en ander nooddienste het kort ná 08:00 op die toneel aangekom en die motorfietsryer se lyk teen die versperrings gevind. Die motorfiets is ’n ent verder gevind.