Die polisie in Marble Hall wat gister om 12h40 ’n toneel bygewoon het waar ’n vragmotor omgeslaan het op die pad tussen Marble Hall en Elandskraal, het ontdek dat die vragmotor vol bokse onwettige sigarette was.