SA Toerisme moet aan parlement verduidelik oor R1 miljard se sokkerborgskap

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Vragmotor vol beweerde onwettige sigarette slaan om, bestuurder vir dood agtergelaat, passasier verdwyn

Die parlement sal antwoorde van SA Toerisme (SAT) eis oor die R1 miljard se Tottenham-transaksie ná druk van die Demokratiese Alliansie (DA). Daar word deur die DA beweer dat ’n tussentydse finansiële hoof bande het met die agentskap wat geld met hierdie transaksie sou maak.

Lees meer hier.

LEES OOK: Beweerde multimiljoenrand-goudsmokkelring vas