‘n Chinese spioenasieballon vlieg al ‘n paar dae oor Amerika. LEES OOK: Chinese spioenasieballon glo bo Amerika opgemerk
Volgens die Reuters-nuusdiens is vegvliegtuie gemobiliseer, maar militêre leiers het president Joe Biden aangeraai om nie die ballon uit die lug te skiet nie, aangesien dit ‘n veiligheidsbedreiging kan inhou.



