Derdejaar-vrouestudent aan TUT sterf nadat sy glo deur haar kêrel in haar koshuiskamer doodgesteek is

Deel hierdie storie / Share this story

Die Tshwane-Universiteit vir Tegnologie (TUT) sê die universiteit is geskok en diep hartseer oor die afsterwe van ’n derdejaar-vrouestudent op 2 Februarie 2023.

Lees meer hier.