LEES OOK: China sê sy ballon het “van koers af gegaan”
Drie raadslede van SA Toerisme (SAT) het bedank ná kritiek oor die Tottenham Hotspur-borgskapooreenkoms.
Enver Duminy, Ravi Nadasen en Rosemary Anderson het hul bedankings vandag ingedien wat onmiddellik van krag is.
Daar word deur die DA beweer dat ’n tussentydse finansiële hoof bande het met die agentskap wat geld met hierdie R1 miljard transaksie sou maak.



