Elizma Theron, bekende Suid-Afrikaanse sangeres, het onlangs ‘n boodskap tussen haar en haar man op sosiale media gedeel.
Die opskrif: “Man so na my hart!!”
Elizma is saam met ander bekende sangers deel van die #KroneCruise2023 wat van vandag tot 6 Februarie plaasvind op ‘n MSC Cruise van Durban na die Portugese eilande.
Sy het haar man gevra of hy en hul kinders saam met haar sal slaai eet omdat min van haar klere pas.
Haar man se dierbare antwoord in die maand van liefde is net te goed om nie te deel nie.
Lees die boodskap hier:

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



