Vrou se nagmerrie na pitbull-aanvalle

Deel hierdie storie / Share this story

Dipuo Kokolosi (48) van Bloemhof, Noordwes, vertel in ‘n video van haar nagmerrie-ondervinding toe sy ‘n jaar gelede op 25 Januarie 2022 vir die derde keer deur pitbull-terriërs aangeval is. Die drie honde het aan haar werkgewer behoort.

Sy sê sy dat die aanvalle haar getraumatiseer het vir haar hele lewe, waar sy eens gelukkig was. Haar neus, lip en ore was afgeskeur, en stukke vleis is uit haar dye, bene en hande geskeur. Sy is steeds besig met ‘n herstelproses wat rekonstruktiewe operasies insluit.

FiND iT het vir polisiekommentaar gevra.

Bron: EMalahleni Residents / Community – Municipality

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.