Verdagtes wat glo nagemaakte luukse items verkoop, in hegtenis

Deel hierdie storie / Share this story

Twee verdagtes is in Gauteng is in hegtenis geneem nadat hulle glo nagemaakte items van luukse maatskappye soos Gucci en Chanel in Eastgate verkoop het.

Die items wat hulle verkoop het, sluit handsakke, klere en skoene in wat gewoonlik duisende rande kos. Die waarde van die items wat gekonfiskeer is, beloop meer as R6 miljoen.

Die verdagtes sal na verwagting binnekort in die hof verskyn.

Bronne: IOL, Go Top News, Ghanamma

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook: Vier mans doodgeskiet by KwaMashu-manskoshuis